Tuesday, January 09, 2007

Vakansie! Isle of Wight

Ons het 'n heerlike Xmas vakansie agter die rug. Was in Isle of Wight vir 'n week.

Hier is 'n kaart van die eiland. Dit neem net 40 min daar te kom met 'n ferry van die vasteland van die suide van Engeland af.

Ons het redelik naby aan die "hoof dorp" (Newport) gebly, op 'n privaat marina - erg nice!

Hier is so paar algemene kiekies van ons vakansie

Wes van die eiland - Yarmouth
Pieter het hom vrek gelag vir hierdie sign. Hoe spesifiek kan mens wees!
Ons in 'n koffie winkel by Yarmouth - dit was maar koud daar!
'n Hond op die ferry - die hond het helder blou oe! Dit was so cool om te sien!

Hasie hasie
"Youve been framed"

No comments: