
'n natuurlike verskynsel (dit klink weird!) en dit is basies 'n klomp skerp rotse wat onder die punt van die eiland langs 'n skerp krans staan in die see.



Dit was noggals koud en ons was half windverwaaid (is dit 'n woord?) - maar dit was erg lekker om daar te gaan rondstap. Kyk - lyk Pieter nie oulik in my serp nie?




1 comment:
Jissie mar ons het lekker daar rondgestap!
P.
Post a Comment