Tuesday, January 16, 2007

Kuier kuier kuier

Ons was Vrydag aand China town toe en Anneke se 2 pelle wat ook by PWC hier werk het ons gejoin. Ons was natuurlik eers TGI Fridays toe om 'n lekker cocktail te gaan nuttig.

Pieter die walrus - Pieter raak kreatief met sy stokkies
Later in die Puzzle pub in Earlsfield - Johan verstaan duidelik nie wat so interessant is nie.
Kom dames - wys so bietjie! Ek en Lelani gee ons beste
Johan en Anneke
Kyk my drankie - dis 'n snakebite - baie gevaarlik!

Anneke het besluit sy gaan 'n "drummer" word
Ons vra eerder nie...

No comments: