
Saterdag 23 Desember het Ek, Pieter en Lauren die pad gevat af Isle of Wight toe vir 'n Xmas wegkom kansie.

Arme Kaspaas was VOL gelaai. Pieter se woorde was: It takes a special kind of lady to fill a car this big to the brim for a 1 week holiday...




Die ferry's is baie goed toegerus en dis lekker gemaklik binne. Ons het bietjie buite gaan rondloop om die wereld te bekyk.

1 comment:
Daai kar was seker nog nooit in sy hele lewe so vol gewees nie!
P.
Post a Comment