Harrods is mos maar altyd impressive - maak nie saak hoeveel keer jy dit al gesien het nie.
Anneke was mal oor al die honderde kaas soorte
Hierdie seekos goeters lyk vir my altyd so nice
Kyk net al die sjokelade!!
Hierdie seekos goeters lyk vir my altyd so nice
Kyk net al die sjokelade!!
Ons het lekker in Camden Town gaan rondloop. Daar is maar min punks en Goth's deesdae daar, en die markte het oorgeneem - maar dis so nice om als te sien daar.
Dit is so kleurvol en "funky".
Anneke se eerste ondervinding van 'n Engelse pub was in die baie bekende World's End pub in Camden. Bekende mense soos Madonna het elke nou en dan so "surprize show" daar vir 'n gelukkige klomp mense. Pete Dorethy en Babyshambles is ook 'n regular daar.

No comments:
Post a Comment