Monday, April 10, 2006

Sinatra...

Die show is meestal op groot projeksie borde. Dit is dan "videos" van Sinatra wat sing. Die klank is baie goed en dit is baie slim gedoen. Die band sit op stage en speel als lewendig - maar obviously is Sinatra opgeneem. Daar is so paar dansers wat tussen die projeksie borde ook rond dans.



Pieter het vir my Bday vir ons kaartjies gekoop om verlede week die West End show van Sinatra te gaan kyk. Dit was nice om te sien, maar nie heeltemal wat ek verwag het nie, en ek het in die eerste helfte veral erg gesukkel om my oe oop te hou! hehehe. Nietemin was dit nogsteeds goed om te sien.

1 comment:

Anonymous said...

"...erg gesukkel om my oe oop te hou..."

Hmmmm - dis die laaste keer wat ek jou na 'n show toe vat!

:-)

hehehe

P.