Lus vir 'n pint?
Pieter het gister aand hierdie kiekie ontdek. dis so paar maande gelede geneem buite die Weatherspoons pub in Wimbledon. Ons het lekker saam met Linda en Duncan daar gekuier. Sjoe...'n lekker pint ietstie sal darem nou lekker wees!
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment