Ons het onlangs egter met 'n groot skok agter gekom dat Custard baie vinnig sy tiener tydperk bereik het en skielik begin rebelleer het. Ons vang hom om elke hoek en draai met drank!
Hy aard verseker na sy pa, en nie na my nie!
As enige iemand hulp of raad kan aanbied - dit sal grootliks waardeer word. Ons is nog nie lank genoeg ouers om te weet hoe om met tieners te werk nie!
Dis ook maar goed ons het nie 'n kar nie - anders sou hy dit seker al gesteel het!




1 comment:
hehehe... Ek dink dis lekker snaaks!
P.
Post a Comment