

Pieter het vir my Bday vir ons kaartjies gekoop om verlede week die West End show van Sinatra te gaan kyk. Dit was nice om te sien, maar nie heeltemal wat ek verwag het nie, en ek het in die eerste helfte veral erg gesukkel om my oe oop te hou! hehehe. Nietemin was dit nogsteeds goed om te sien.
1 comment:
"...erg gesukkel om my oe oop te hou..."
Hmmmm - dis die laaste keer wat ek jou na 'n show toe vat!
:-)
hehehe
P.
Post a Comment