Wednesday, April 19, 2006

Bak en Brou

Ons het 'n broodjie in die oond!



Pieter het Maandag die goeie idee gehad om 'n piesangbrood te bak. Na ek eers 'n resep by 'n baie goeie kok (dankie MA!) gekry het, het ons aan die werk gespring. Glad nie sleg vir 'n eerste poging nie! hmmm! Dit het net so lekker geruik soos wat dit geproe het.

1 comment:

Anonymous said...

Geluk! *skud hand* Dis baie lekker gewees!

Wat maak ons volgende?

P.