

Ek het die naweek by die local mark vir my 'n nuwe tas gekoop om mee SA toe te gaan in Mei. Julle weet mos hoe mense altyd se - Aag pak my in jou tas en vat my saam - Wel...ek kan dit nou doen! Kristi het pens en pootjies binne die tas ingeklouter en daar bly le vir 'n ruk!
No comments:
Post a Comment