Ek en Pieter het Paasnaweek by Reoni en Waldo in die platteland gaan kuier. Dit was baie lekker om so bietjie uit die stad uit te kom! Hulle bly op 'n KLEIN dorpie wat basies eitnlik net uit 'n weermag basis bestaan. Ons het die een dag bietjie gaan rondry en was onder andere in Andover en Salisbury. In Salisbury is daar 'n groot en pragtige ou Katedraal. Ons het lekker daar gaan rondloop en die katedraal was besonders "special" so op paas naweek.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment