Wednesday, April 19, 2006

Gbk

Ek by die Teems
Pieter en sy milkshake

Ons was oor die Paasnaweek by Gormet Burger Kitchen in Putney. Hulle het net burgers op die menu - maar seker omtrent 30 verskillendes. Die porsies is GROOT en nie ek of Pietman kon ons kos opeet nie. Die burger patti is so groot soos my hand! Na dit het ons bietjie in Putney gaan rondloop. Dis 'n mooi area, veral die groot brug wat oor die Teems gaan.

1 comment:

Anonymous said...

Dis lekker gewees! Wanneer gaan ons weer??

P.