Hiedie kiekies is geneem by die Bodies show hier in Earls Court. Dit is REGTE lyke wat behandel en uitmekaar gehaal word sodat mense kan sien hoe ons "aanmekaar gesit" is. Dit was noggals weird om te sien, maar baie interessant! Mens sien al die lae spiertjies en sien al die organe en bene. Hulle wys hoe en waar jou seniwees is, en selfs al die groot are in jou liggaam.
Thursday, April 27, 2006
Wednesday, April 19, 2006
Gbk
Ek by die Teems
Pieter en sy milkshake
Ons was oor die Paasnaweek by Gormet Burger Kitchen in Putney. Hulle het net burgers op die menu - maar seker omtrent 30 verskillendes. Die porsies is GROOT en nie ek of Pietman kon ons kos opeet nie. Die burger patti is so groot soos my hand! Na dit het ons bietjie in Putney gaan rondloop. Dis 'n mooi area, veral die groot brug wat oor die Teems gaan.

Bak en Brou
Tiener probleme
Vir die van julle wat nie weet nie - ek en Pieter het Kersfees die trotse ouers van 'n beertjie geword. Sy naam is Custard.
Ons het onlangs egter met 'n groot skok agter gekom dat Custard baie vinnig sy tiener tydperk bereik het en skielik begin rebelleer het. Ons vang hom om elke hoek en draai met drank!
Hy aard verseker na sy pa, en nie na my nie!
As enige iemand hulp of raad kan aanbied - dit sal grootliks waardeer word. Ons is nog nie lank genoeg ouers om te weet hoe om met tieners te werk nie!
Dis ook maar goed ons het nie 'n kar nie - anders sou hy dit seker al gesteel het!

My liefie is 'n wenner!
Tuesday, April 18, 2006
Groot tas!
Salisbury
Ek en Pieter het Paasnaweek by Reoni en Waldo in die platteland gaan kuier. Dit was baie lekker om so bietjie uit die stad uit te kom! Hulle bly op 'n KLEIN dorpie wat basies eitnlik net uit 'n weermag basis bestaan. Ons het die een dag bietjie gaan rondry en was onder andere in Andover en Salisbury. In Salisbury is daar 'n groot en pragtige ou Katedraal. Ons het lekker daar gaan rondloop en die katedraal was besonders "special" so op paas naweek.
Wednesday, April 12, 2006
Identity crisis...?
Monday, April 10, 2006
Sinatra...
Die show is meestal op groot projeksie borde. Dit is dan "videos" van Sinatra wat sing. Die klank is baie goed en dit is baie slim gedoen. Die band sit op stage en speel als lewendig - maar obviously is Sinatra opgeneem. Daar is so paar dansers wat tussen die projeksie borde ook rond dans.
Pieter het vir my Bday vir ons kaartjies gekoop om verlede week die West End show van Sinatra te gaan kyk. Dit was nice om te sien, maar nie heeltemal wat ek verwag het nie, en ek het in die eerste helfte veral erg gesukkel om my oe oop te hou! hehehe. Nietemin was dit nogsteeds goed om te sien.

Friday, April 07, 2006
Steve!
Wednesday, April 05, 2006
Imax
Kyk die oulike skillie!
Ons het Saterdag aand 'n 3D imax gaan kyk hier in die stad. Dit was ongelooflik goed. Dit gaan oor die see lewe en van visse en diertjies en so aan. Die 3d was ongelooflik. Ek kon nie glo hoe "real" dit lyk nie. Ons was 'n groep van omtrent 20 mense wat saam gegaan het. Op die foto bo is Krisit, Nadia, Katherine, Zelna en ekke. En hier onder "show" Zelna haar nuwe "fashion" brille af!

Zelna kom kuier
Subscribe to:
Posts (Atom)