Thursday, August 23, 2007

Prague

Jussie julle - dit was mooi! Ek is so trots op hierdie kiekie! Ek het dit met my gewone kamera geneem, sonder 'n tripod!










Old Town Square


Al die versierde eiers. Daar is baie markte en veral oor kersfees is daar honderde Xmas markets
Dis hoe die mense in die straat bedel!
Op die baie bekende Charles bridge, met die kasteel ver in die agtergrond



Ou gebou in Old Town Square
Pieter op Charles bridge
Op die brug is verskeie standbeelde - "The story goes"..... As jy hierdie beeld vryf kan jy 'n wens wens wat sal waar word. Dit is hoekom hy so blink is.
Ek en Pieter op 'n ander brug verder weg van die kasteel af
Binne die kasteel se katedraal



Dancing Building
Bo vanaf die kasteel. Die view is ongelooflik!
Katedraal
Astrologiese klok - dis ongelooflik interessant!


No comments: