Ons het kreatief gevoel
Tuesday, August 07, 2007
Laf wees!
Dit was so lekker om weer saam met die ou gesigte (en 'n paar nuwes) te kuier! Kobus (nou bekend as Cosi) het my baie verbaas met sy musiek en die voertuig van hom ens.
Cobus leer vir Francois 'n ding of 2. Ons het ure lang gesit en luister hoe hulle speel en sing - hemel op aarde! Kobus het 'n paar songs op sy CD wat hy hier in Londen geskryf het. Dis so mooi!
Ek en Cobus vroeer die aand in die Spur
Een aand het Francois ons oorgenooi vir dvd's. Die beddens se matrasse is voor die TV gesit en ons het lekker krismisbed gemaak.
En toe raak ons lus om fotos te neem...
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment