CONGRATULATIONS!!!
Op 18 Julie het Pieter amptelik 'n Britse burger geword. Wat 'n fancy storie!Hulle hou 'n seremonie by jou local "munisipale kantore" vir al die nuwe burgers in daardie area. Daar was 56 mense wat saam met Pieter trou moes sweer aan die Queen - ja regtig! Die Burgermeester kom en wens jou een vir een geluk en mens kry 'n sertifikaat ens. Baie fancy!
Pieter met sy sertifikaat wat se hy is nou amptelik 'n Brit.
Ons Burrow se burgermeester
No comments:
Post a Comment