Ek is baie trots op my nuwe kamera - kyk hierdie oulike affodil hieronder.
Monday, May 14, 2007
Dis heerlike lente
Ek en Lauren het onlangs in Richmond park gaan rondloop en dit was so mooi om te sien hoe al die blomme blom, en nuwe plante uitloop.
Ek is baie trots op my nuwe kamera - kyk hierdie oulike affodil hieronder.
Baie interessante boom met vreeslike mooi bas. Dit lyk soos koper en blink erg!
Die lente blomme - ek en Lauren
Lauren en 'n pers bos
Ek's 'n "tree-hugger"!

Ek is baie trots op my nuwe kamera - kyk hierdie oulike affodil hieronder.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment