Thursday, April 05, 2007

En so begin die pret

Genadiglik het dinge so uitgewerk dat ek by Rassie en Elrien se troue kon wees. Ek het ongeveer 3:30 van die lughawe af by die huis gekom, en die troue het 4 uur begin! Gelukkig was ek voor die bruid daar!
Ek Elzanne en Kobus
En daar kom sy die isle af - sy het SO mooi gelyk.
Elrien se Pa het die blomme erg mooi gedoen.
Posted by PicasaPasgetroud - Mnr en Mev Bloem

No comments: