Dit was erg lekker om die ou vriende ook weer te sien. Elize en JP se huisie lyk so mooi!
JP - ek het vir dae lank nog hierdie goed weer en weer geproe - sies ga! Jy sal gestraf word! heheheEn die liefde blom nog!
Die aand voor ek terug gevlieg het het ons vir 'n drink by die Oolong Lounge gegaan. Ek het jare laas vir Rizta gesien, en dit was lekker om weer op te vang.
No comments:
Post a Comment