Wednesday, February 22, 2006

Ek en Elzanne in Bath

Ek en Elzanne en Pieter was in Oktober Bath toe. Hierdie is 'n baie bekende brug daar. Daar is klein winkeltjies weerskante van die brug. Dit is noggals weird om in 'n winkeltjie te staan, en as jy by die venster uitkyk, is daar water onder jou!

2 comments:

Elzanne said...

Ai, dis darem twee pragtige mense op die foto!! e

Elzanne said...

Ai, dis darem twee pragtige mense op die foto!! e