Monday, February 13, 2006

Loch Ness & Skotland Whiskey....hmmm!

Ek en Pieter op Loch Ness. Ons het nie die monster gesien nie, maar die Oom by die Whiskey distillery se dis omdat ons nie genoeg Whiskey vooraf gedrink het nie! hehehe
Ma en Pa by Glendiddich. Sjoe maar die plek is smart! As mens uit die kar uitklim slaan die reuk van whiskey jou amper om. Njam!


Ekke by die Glen Grant Distillery. Dis pragtig in die omgewing, en mens loop so deur die "bosse" deur om by die fabriek te kom.

No comments: