Tuesday, February 14, 2006
Wallis
Swallow falls watervalle in Noord Wallis. Dit is ONGELOOFLIK mooi daar. Ek wou nie loop nie.
Een van my gunsteling plekke op hierdie aarde. Dit is so mooi daar by die watervalle!
Ek en Pieter bo op Snowdonia berg. Dis die hoogste piek in Wallis. Dit was erg bewolk daar bo. Ons het so bietjie in die wolke gaan rondloop en na die tyd het dit gelyk of ons nat gereen het.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment