Thursday, April 05, 2007

Oppad terug

Die week het SO gou verby gegaan! Voor ek weer kon sien toe is dit alweer tyd om terug UK toe te kom. Pieter se familie het my by die lughawe gekry vir 'n lekker kuiertjie.
Robert het die saamry op die bagasie trollie baie geniet
Oom Bob en tannie Rina (Pieter se ouers). Baie dankie dat julle al die pad van Pta af gekom het om te kom hallo se!
Monique, Portia en Lauren saam met klein Robert
Al die ouers. Oom Chris, en tannie Miemie saam met die Gerickes.
Posted by Picasa

Faure Familie

Piet en Elitia Faure (aka Ma en Pa)
Familie binne
Familie buite
Sussies - Liezel van der Merwe, Anelle Gers en ekke
Posted by Picasa

huis kiekies

My Ma en Herman
Herman en Anelle
Liezel en George
Ek en my moeder
Posted by Picasa

Bloemfontein sunset

Sjoe - ek het BAIE BAIE BAIE lanklaas 'n mooi sonsondergang gesien.


Posted by Picasa

Kids

My suster Anelle se kinders is yslik groot! Herman is in St8 en Pieter is in St6! Ek kyk op na altwee. "how time flies!!" Ek begin nou oud voel!
Posted by Picasa

Terug by my Mamma en Pappa

Ek en my Ma en Pa het lekker by die Ocean Basket geeet.
Posted by Picasa

Elize, JP en Rizta

Dit was erg lekker om die ou vriende ook weer te sien. Elize en JP se huisie lyk so mooi!
JP - ek het vir dae lank nog hierdie goed weer en weer geproe - sies ga! Jy sal gestraf word! hehehe
En die liefde blom nog!
Die aand voor ek terug gevlieg het het ons vir 'n drink by die Oolong Lounge gegaan. Ek het jare laas vir Rizta gesien, en dit was lekker om weer op te vang.
Posted by Picasa

Makietie

Mev Elrien Bloem het asemrowend gelyk!
Ek en die bruid - kyk, ons monde lyk dieselfde
Ek en die bruidegom. Rassie Bloem
Kobus het ons teen die einde van die aand vermaak.
Posted by Picasa

Troue onthaal

Die menu vir die aand - vlnr - sjampanje, red bull (het die vlerkies nodig gehad), Brutal fruit, en 'n lee sjerry glas.
Mnr De Witt en tannie Erika
Henda, Emmie, Elzanne en ekke
Ferrie en sy tongknoper - nee regtig. Hy sit die kersie se stokkie in sy mond en dan knoop hy die stokkie met sy tong! Hier hou hy sy meesterstuk vas.
Posted by Picasa

Saal en voor onthaal

Die saal het amazing gelyk!

Henda en Eugene - dit was lekker om jou te ontmoet Eugene, jy moet mooi na my maaitjie kyk hoor!
Posted by Picasa

En so begin die pret

Genadiglik het dinge so uitgewerk dat ek by Rassie en Elrien se troue kon wees. Ek het ongeveer 3:30 van die lughawe af by die huis gekom, en die troue het 4 uur begin! Gelukkig was ek voor die bruid daar!
Ek Elzanne en Kobus
En daar kom sy die isle af - sy het SO mooi gelyk.
Elrien se Pa het die blomme erg mooi gedoen.
Posted by PicasaPasgetroud - Mnr en Mev Bloem

Terug in SA

Monnique het my by die lughawe in Johannesburg kom haal. Dit was so lekker om haar weer te sien - was net geskok oor die ROOI hare! :-) Monnique Bester bly maar nogsteeds Monnique Bester.
Ek en Monnique by die lughawe
Posted by Picasa