Wednesday, July 25, 2007

Bowling en stamp karretjies

Op my heel eerste dag terug by die werk het die maatskappy 'n "treat" vir ons gegee deur ons almal te vat om te gaan bowl, en stamp karretjies ry. Dit was feeste!

Ek en Coenraad en Sara. Ek en Coenraad (wat van Windhoek af kom) het 2 1/2 terug op dieselfde dag by die maatskappy begin werk, en ons is altwee opgelei deur Sara. Coenraad en sy vrou Annie is nou oppad Egipte toe om daar te gaan skoolhou. Ek gaan jou mis ou pel!
Scott het besluit dit sal lekker wees om op Allan se skoot te sit...
Ons sexy bowling skoene
My span - ons was die verloorders! hehehe

Ek en my balle...
Scary! Ek het nou nog bloukolle van al die stampery in die stamp karretjies - maar dit was vet pret!

Graham en Tom in karretjie, oppad om ons te vermorsel!

No comments: