Friday, February 23, 2007

Love is in the air...

Hoop julle geliefdes het julle so bederf op Valentynsdag!

Sjokelade en rose was by my werk afgelewer - whooooo! Later het 'n kaartjie ook op my tafel geland. Die ander meisies was baie jaloers. hiehiehie


En die aand het ons by 'n erg nice Italiaanse plekkie in Wimbledon gaan eet. Ekstra brownie punte verseker!

No comments: