Ons het die 18 de Feb 'n flippen oulike show gaan kyk - Pluck
Een van die vrouens wat saam met my in die koor sing, se skoondogter is deel van die trio. Hulle speel amazing op hulle instrumente - maar dit word als op 'n komiese manier gedoen.
Ons het geskater van die lag!
Ek het op 'n stadium net gecringe toe hulle 'n viool vol spuitroom en koek besmeer - dit was darem seker 'n fake gewees.
Friday, February 23, 2007
Love is in the air...
Hoop julle geliefdes het julle so bederf op Valentynsdag!
En die aand het ons by 'n erg nice Italiaanse plekkie in Wimbledon gaan eet. Ekstra brownie punte verseker!
Sjokelade en rose was by my werk afgelewer - whooooo! Later het 'n kaartjie ook op my tafel geland. Die ander meisies was baie jaloers. hiehiehie
En die aand het ons by 'n erg nice Italiaanse plekkie in Wimbledon gaan eet. Ekstra brownie punte verseker!
Machiel Roets konsert
Ons het die 11de Feb vir Machiel Roets gaan kyk. Hy is a Afrikaanse outjie wat hier in Wimbledon bly. Hy is ongelooflik talentvol is met sy musiek. Dit was amazing! Mooiste songs - alles oor Suid Afrikaners weg van die huis af, en ons mooi land ens.
Gaan kyk gerus ook sy videos op YouTube
Ek het ook 'n ou skool vriendin toevallig daar raakgeloop. Leandi Meiring - was lekker om jou te sien! Sy is nou al 8 jaar in Londen.
Machiel en sy band kom by die KKNK in SA optree. As julle julself daar bevind - gaan kyk hulle show asb! Dis kos vir die siel!
Gaan kyk gerus ook sy videos op YouTube
Die plek waarin hy opgetree het, is noggals bekend vir al die acts wat al daar was. Die mure is vrot van fotos van al die bands wat op een of ander stadium in hulle career daar opgetree het. Ouens soos, Rolling Stones, U2, die Beatels en selfs Henry ate. hehehe
Almal was natuurlik in trane (insluitende die band) toe hy gesing het van almal hier wat soms huis toe verlang, en Londen wat koud en depresief raak, en ons families by die huis ens ens ens.
Ek het sy CD 'n hele ruk terug al gekoop een aand toe hy by die sokkie saam met Ddisselblom opgetree het - en nou is hy geteken. hehehe
Ek en MachielEk het ook 'n ou skool vriendin toevallig daar raakgeloop. Leandi Meiring - was lekker om jou te sien! Sy is nou al 8 jaar in Londen.
Machiel en sy band kom by die KKNK in SA optree. As julle julself daar bevind - gaan kyk hulle show asb! Dis kos vir die siel!
Nog sneeu
Monday, February 12, 2007
Richmond park
Ek en Nadia het Saterdag in Richmond Park gaan rondloop. Dit het baie gereen die afgelope paar dae, en ook met die onlangse sneeu, was dit maar 'n modderspul - maar dit was nogsteeds stunning!
Daar was 'n oulike brakkie wat daar rondgehol het en dit was lekker om met hom te speel. (Die wit goed langs my is die oorblyfsel van 'n sneeuman) Ek en van die bokke.
Daar was 'n oulike brakkie wat daar rondgehol het en dit was lekker om met hom te speel. (Die wit goed langs my is die oorblyfsel van 'n sneeuman) Ek en van die bokke.
Hierdie bok het vir my soos 'n Lama gelyk! :-)
Nadia en die bokkies
Die groot menere!
Hulle is so mak! Ons het seker tot omtrent 10 meter van hulle af gestap, en hulle le heel rustig en loer vir jou. Hierdie is net een van die baie troppe wat in die park bly.

Na ons modderspul het ons Kingston toe gery en daar by die rivier gaan lunch eet - njam! Was 'n heerlike relaxing ondervinding.
Subscribe to:
Posts (Atom)