Wednesday, March 29, 2006

Kuiermense

Ek en Pieter saam met Reome in ons huis. Ons het die dag in Camden town spandeer, en dit was lekker om bietjie by die huis te ontspan daarna.

Reome se eerste Starbucks koffie - hmmm. Net die regte ding vir 'n koue nat dag!

Voor Tower Bridge


Reome by Tower of London. Ons het lekker daar in die kasteel rondgeloop, en het onder andere die kroon juwele gaan kyk.

No comments: