2 van my werksmense. Coenraad en Matthew. Ons praat lekker Afrikaans in die kantoor. Coen is van Windhoek af, en Matt is 'n Gautenger.
Die local lewensredder
Elzanne - deur die blare in Windsor
Pieter en William Wallace van Bravehaert (Mnr Wallace kom braai altyd saam met ons) Ons hou maar die dop weg van hom - hy kan noggals agressief raak met daai swaard!
Robert - Pieter se broer se seuntie. pragtige kind!
Ek my Sara - my een baas. Op haar troue in 'n ou kasteel.
Zelna, Elize en Rista op Elize te troue.
Henda se tone....hulle moet hull eie kiekie op die blog kry, want hulle is so lank dat hulle hul eie persoonlikheid het!
Ek en my Ma en Pa in Wallis
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
2 comments:
Nou kan jy nie kla dat niemand vir jou comments los nie. Jou Blog is pragtig. Ek voel bevoorreg om daarop te verskyn.tata.e
Robert is lag-lag die tweede oulikste mens op hierdie blog. Sy oom is egter darem 'n treffer ...
:-)
Post a Comment