Die Amsterdam crowd. Van links af is Phil (Aussie), Laura (Kiwi), ek Francis en Monnique (SA), Adrian (Korea) en Lai Lai (China). Ons het almal lekker saam gekuier op ons trip na Amsterdam. Dis amazing hoe mense met sulke verskillende agtergronde, so lekker kan saam kuier!
My "kliptuin" aka Stonehenge
My blomtuin. (dis eintlik by Keukenhof - grootste tulp plaas in die wereld - in Holland) Liesel en Johan Verwey op hulle groot dag - Bloem maters
Ek Reoni Monnique en Kath. Ons vier was verlede jaar die inwoners van 50 Maskell rd. Vet pret!
Ons sitkamer - ja ek weet....daars baie plek. (dis eintlik die Royal albert hall...maar ek hou daarvan om te dink dat ek daar bly!)
Monnique en Nadia - halloween
Die local eend
Mandie en Mandie
Monnique, Waldo en Reoni.
Monnique en Phil. Phil is ons Aussie pel.
Monnique en Nadia - wat maak julle?
Ek, Zelna en Pieter op die tube stasie
Kyk net daai lyfie!
2 comments:
Jissie julle, daai ou in die voorskoot is SO smart!
:-)
Daai foto van Nadia en Monnique is cool. Ek het nog altyd vermoed hulle hou bietjie te veel van mekaar ...
Post a Comment