
Lauren het vir ons 'n ongelooflike Chicken Roast gemaak. Ons het ons vingers afgeeet. Hmmm!!! Ons sal sommer gou weer terug wees daarvoor! hehehe.
Ons het lekker gaan rondry - sy het die sights vir ons gaan wys. Als is so mooi en so groen! Sy werk in een van die kleinste dorpie in Engeland. Daar is 'n kerkie, 4 huise, en 'n diere kliniek. Dit is 'n groooot spesialis veearts praktyk met vrek baie dokters. Die diere moet vanaf 'n gewone veearts daarnatoe verwys word.
Hulle doen groot operasies ens.Baie dankie vir 'n heerlike dag en 'n net so heerlike ete!
No comments:
Post a Comment