Kristi met haar Xmas tintsel. Te danke aan Kristi (en met die onwetende komplimente van die Samual Jhonson pub) het ons huis nou 'n paar ekstra Xmas versierings gekry. Erg nice.
Ons Xmas rangskikking...
tralala. O ja - ons was actually daar om te gaan sing.
Ek en my een buddy by die koor. Haar naam is Ann. Sy is een-en-sestig en was tot 'n paar jaar terug toe nog 'n proffesionele "rots klimmer" tot sy haar arm beseer het.
Phil Pieter en Ann in die pub na ons gesing het
Angie strike a pose
Ek en Nicola. Sy is my ander maaitjie by die koor. Ek en sy is die enigeste mense daar wat jonger as 40 is. hehehe. Sy is 'n Auzzie.
Subscribe to:
Post Comments (Atom)
No comments:
Post a Comment