Thursday, December 21, 2006
Great Gustos party
Dit was Dinsdag aand die Great Gustos koor se jaareindfunksie in 'n pub in Streatham. Ek is nou al so 3 maande deel van die koor en geniet dit noggals. Ons sing als accapella, en dit is baie relaxed en informeel.
Ongelukkig was die lokaal in die pub waar ons gesing het so vol, dat Pieter en die res nie eers daar kon inkom nie, en hulle het toe maar in die pub self gesit en kuier. Daar was vrek baie mense.
Pieter speel met my tinstel.
Angie en Kristi op hulle beste
Ek en Phil speel met die Xmas versierings.
Sing sing sing

Great Gustos evening
Kristi met haar Xmas tintsel. Te danke aan Kristi (en met die onwetende komplimente van die Samual Jhonson pub) het ons huis nou 'n paar ekstra Xmas versierings gekry. Erg nice.
Ons Xmas rangskikking...
tralala. O ja - ons was actually daar om te gaan sing.
Ek en my een buddy by die koor. Haar naam is Ann. Sy is een-en-sestig en was tot 'n paar jaar terug toe nog 'n proffesionele "rots klimmer" tot sy haar arm beseer het.
Phil Pieter en Ann in die pub na ons gesing het
Angie strike a pose
Ek en Nicola. Sy is my ander maaitjie by die koor. Ek en sy is die enigeste mense daar wat jonger as 40 is. hehehe. Sy is 'n Auzzie.

Xmas party
Dit was gister ons kantoor se Xmas ete. Ons het 'm 3 gang maatyd by 'n lekker kuier plek in Travalgar Square gehad. Die feit dat al die drankies gratis ook was, was natuurlik 'n faktor wat bygedra het tot die pret.
Hier is ek en my baas Sara, en 'n nuwe ou, Owanate. Hy is van Nigerie af, en het die ongelooflikste goeie maniere!
Hier is Coenraad (my Afrikaanse Windhoed kollega) en Karl (hy is van Australie af). Coenraad het die kiekies geneem.
Hier word die manne ernstig...
Ek en Tom. Hy drink nie 'n druppel nie, maar is nogsteeds die snaakste een van die lot.
Hier is Natalie en Sam. Hulle het altwee in Engeland grootgeword, maar hulle is eitnlik altwee Egiptenare.
Monday, December 18, 2006
Carroll singing with Great Gustos
Saturday was a very special day for me. The first time ever I got to go Carroll singing! How cool is that? Hehehe.
For a girl that’s used to hot Christmases around the BBQ and pool, it was a big change to be able to sing about the Xmas tree, and actually have a real one in the vicinity!
Purple power!
Singing away...
The mulled wine and mince pies went down very well!
Even in the freezing cold these girls still managed to put on a smile!

Thursday, December 14, 2006
30 Seconds
Sjoe - het ons nou 'n lekker aand gehad Saterdag by Jurie en Douw se woonstel in Southfields!
Hulle arme flat het omtrent uit sy nate uitgebars. 17 Suid Afrikaners later, na 'n goeie stuk of 30 bottels rooiwyn, bakke vol nik naks en ghost pops en lekker kaas en biscuits was die tonge los en die gemoedere reg vir die aand se gebeurtenisse..... 30 Seconds!
Ons was in drie spanne opgedeel en ek was redelik selfbewus van die feit dat ek die enigste girl in ons span was. Maar te danke aan veral TC en Pieter se vinnige breine en great algemene kennis, het ons span skoonskip gemaak.
Dit is gevolg met nog kuier en rooiwyn en kuier en gesels en rooiwyn...ens ens ens. (julle kry die idee)
Na die opgewondenheid van die game het ons dit rustig gevat!
Teen die einde vd aand was daar net lee glase en 'n paar sjokelade papiertjies oor...
Skep gou 'n asempie op die balkon.
Pieter - kyk jou rooiwynlippe! Uitgevang!

Bokkies (en perde en grassies en alles behalwe die herfskleure)
Ons het so paar naweke terug weer Richmond Park toe gegaan. Ons het al die pad daarnatoe gery, met die idee om die herfs bome en die mooi kleure gaan afneem. En toe ons daar kom...... het ons nie die stupid memory kaart in die kamera nie!
Ons kon toe dus presies 3 fotos neem! En hier is hulle. (let wel - daar is niks van die amazing herfs woude wat ons gesien het nie!)
Ons het op 'n kol op 'n pad gery waar daar net mooi op daardie punt omtrent 250 bokkies besluit het om die pad te oor te steek.
En die mense het lekker met hulle perde rondgeloop

Wednesday, December 13, 2006
Shopping
Die afgelope paar naweke was daar Krismis shopping gedoen op 'n paar plekke in Londen.
Pieter het "fasion makeover" gehad terwyl ons vir sy skoene gewag het - jy sal jou wat verbeel!
Die liggies in Croyden shopping centre - 1 uur in die middag
Die liggies weer - 4 UUR die middag!!! Kyk hoe vroeg is dit donker!
Oxford straat was soos gewoonlik BAIE besig. Almal besluit mos om op een slag Xmas shopping te gaan doen.
Die marimba band het lekker musiek gemaak in die koue
Die voorkant van Selfridges se gebou.
Debenhams se mooi liggies. (en natuurlik die rooi Londen bus) Weereens 'n GROOT winkel. Hierdie tak van Debenhams is die hele blok vol - soos Harrods. Mens kan verdwaal vir dae in die plek!

Spur
Ons was so paar Sondae terug Spur toe vir hulle "all you can eat rib special".
Ons het lekker gekuier - en die spareribs was njam!
Hier is Douw langs my. Hy is toevallig ook 'n aktuariele student.
Ontmoet vir Jurie en Ilze. Jurie en Douw bly saam in Southfields.
Jurie was saam met Pieter op Varistiy, en hulle het mekaar toevallig hier raakgeloop.
Kyk - die Spur hier het selfs don pedro's!
Subscribe to:
Posts (Atom)