Wednesday, June 21, 2006

Boot Party

Ons was Saterdag op 'n SA boot party op die Teems. Die weer het lekker saamgespeel en ons het 'n baie lekker middag gehad. Daar was ongeveer 200 mense op die boot, meestal Afrikaans.

London Eye - Mens kan nooit regtig vir iemand die "size" van goed beskryf vanaf 'n foto nie...maar kyk bv die gebou in die agtergrond - dit is 'n 26 verdieping gebou, en kyk hoeveel hoeer die oog staan.
Ek en Pieter
Die besigheids area - Canary Wharf
Kristi, Pieter en Thomas met Tower Bridge in die agtergrond.
Big Ben

1 comment:

Elzanne said...

Hi Mands!
Shoe, dit lyk of julle sommer 'n klomp opwindende dinge beleef het sedert julle terug is in die UK. Dit lyk heerlik - is BAIE jaloers!!E