Daar was 'n oulike brakkie wat daar rondgehol het en dit was lekker om met hom te speel. (Die wit goed langs my is die oorblyfsel van 'n sneeuman)
Hulle is so mak! Ons het seker tot omtrent 10 meter van hulle af gestap, en hulle le heel rustig en loer vir jou. Hierdie is net een van die baie troppe wat in die park bly.
Na ons modderspul het ons Kingston toe gery en daar by die rivier gaan lunch eet - njam! Was 'n heerlike relaxing ondervinding.
No comments:
Post a Comment