
Ons het lekker tussen dit bote rondgeloop. Ek wil so graag 'n ou bootjie he! Ons het 'n advertensie vir een gesien van £23 ooo!!! Wil iemand my sponcer?
Pieter het hierdie "tit bits" van sy secret santa by die werk gekry. Ons het lekker daarvoor gelag, want die koekies binne in is verskillende vorms van "vroulike bates"
Lauren het vir my en Pieter hierdie cool pantoffels gegee.
1 comment:
Jissie mar jy het harige bene!
O wag ... nee ... dis my eie. Hehehehe...
P.
Post a Comment