Let wel dat hierdie vuurwerk show 5 UUR DIE MIDDAG gedoen is. Half 5 was dit al pikdonker. Hoe depressing!
Die kiekies van ons kamera is obviously nie so goed nie - maar hier is so paar van die mooi en GROOT vuurwerke wat ons gesien het.
Phil (My Aussie vriend) en Lauren het deurgekom vir die middag en ons het lekker geklets terwyl ons gestaan en wag het vir die vuurwerke om te begin.
Soos julle kan sien is ons lekker warm aangetrek - dit was koud!
Lauren se wange was skoon rooi van die koue!
No comments:
Post a Comment